Very well done!!

‘n Groep gladgebekte Oosies het op Saterdag 10 September 2016 die rooitaal soos Ingelse gegooi by die Gauteng Public Speaking-kompetisie in Randburg.

Oosies het individueel puik gevaar en ook ʼn algehele eerste plek as skoolspan verwerf.

“Very eloquent, indeed”!