Pap en Pajamas 2017 – trots Oosterlig!

Die laaste dag van skool, voor die eksamen begin, bederf ons onself met Pap en Pajamas! ‘n Pretprojek eie aan Oosterlig – waar prestasie nog pret is. Nou moet julle hard gaan leer en julle jaar op ‘n hoogtepunt afsluit!