RUITERKUNS : 22 Mei 2017

Baie geluk aan al ons ruiterkuns deelnemers wat tydens die naweek van die 6de Mei deelgeneem het en die volgende uitslae en plekke behaal het :

  • Krystal-Lee Lange : 1e,3e en 4e plek.
  • Bianca Sutherland : 3e,6e en 7e plek.
  • Michelle Botes : 3e plek.
  • Megan Jane Botha : 12e en 14e plek.
  • Anika Blomerus : 14e plek.

Danksy hierdie pragtige prestasies beklee Oosterlig tans ‘n algehele 1e plek in die liga. Sterkte vir die opkomende kompetisie, ons is baie trots op al ons deelnemers.

[fusion_builder_container hundred_percent=”yes” overflow=”visible”][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”no” center_content=”no” min_height=”none”] [/fusion_builder_column][/fusion_builder_row][/fusion_builder_container]