Rugbynuus: Hoërskool Oosterlig lewer twee provinsiale spelers

Gedurende die rugbyseisoen van 2016 het Hoërskool Oosterlig twee Provinsialespelers opgelewer. Dylan Lange word in die Valke (Blouspan) opgeneem en neem deel aan die Akademieweek wat vanjaar by Kearsney College (Kwa-Zulu Natal)...

Read More