Hoërskool Oosterlig is op Dinsdag, 16 Maart 2021, aangewys as die beste hoërskool in Ekurhuleni-Suid.  Die distrik bestaan uit 64 hoërskole.  Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Ekurhuleni-Suid Matriekprysuitdeling, wat ʼn Afrikaanse hoërskool met dié toekenning wegstap.

Vier onderwysers en twee leerlinge het die skool besonder trots gemaak met die volgende prestasies:

Beste onderwysers in die distrik:

Me Elzaan van Zyl
Afrikaans Huistaal

Madeleine van Baalen
Afrikaans Huistaal

 

Column content