Gedurende die rugbyseisoen van 2016 het Hoërskool Oosterlig twee Provinsialespelers opgelewer.

dylan-lange-valke-blouspanDylan Lange word in die Valke (Blouspan) opgeneem en neem deel aan die Akademieweek wat vanjaar by Kearsney College (Kwa-Zulu Natal) plaasgevind het.

 

 

 

 

 

 

 

 

kian-vogel-valke-o16-spanKian Vogel was lid van die Valke O/16-span wat aan die Grant Komoweek by Paarl Gimnasium deelgeneem het.