Vinnig Vorentoe – die rooi tapyt wag!
~Chiara Dover Die matrieks van 2023 se dae is getel. Rondom 40 dae voordat die Oosie-gange effens leër is. Almal weet tog dat die Oosie-matrieks se gedagtes beslis draai om die matriekafskeid. Ons 2023 jaartema, ‘Vinnig...
Read More