Twee Oosies tot Provinsiale Rugbyspanne verkies
Hoërskool Oosterlig is baie trots op twee rugbyseuns wat tot provinsiale rugbyspanne verkies is. Dian van Aswegen is tot die o.15 Valke Provinsiale span verkies en Juan van Aswegen tot die o.15 Valke Oos-streekspan. Dian van...
Read More