Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hoërskool Oosterlig: 25 Jaar-Feesviering 2017

2017-09-02 @ 17:00 - 22:00

Hoërskool Oosterlig is 25 jaar oud en ons is baie trots op dit wat ons in hierdie tyd vermag het. Ons wil tydens hierdie geleentheid GROOT fees vier en daarom het ons elke oudleerling, huidige Oosies, ouers, personeel en die gemeenskap se hulp nodig.

Datum: Saterdag 2 September 2017
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Hoërskool Oosterlig
Koste: R200 per persoon
R2 000 per tafel van 10
R80 per kind jonger as 12
Kinders onder 6 gratis

Ete: Heerlike boerekos

Gaskunstenaar: Andries Vermeulen

Reëlings: NB! NB! U is welkom vanaf 17:00
1. U moet asb. u eie eetgerei saambring.
2. U moet asb. u eie drinkgoed saambring.
3. As u ʼn volle tafel van 10 persone neem en u wil u tafel versier of “snacks” bring, is u welkom. Tafelversierings moet nie die sig belemmer nie.
4. Onthou hierdie aand is lekker informeel, meer soos ʼn “pub”-aand. Dit is nie ʼn stywe affêre nie!
5. Bring asb. ʼn eie swartsak saam om op te ruim na die funksie.

Details

Date:
2017-09-02
Time:
17:00 - 22:00
Event Category: