Hoërskool Oosterlig se hoofleiers vir 2020 is tydens die prysuitdeling op 17 Augustus 2019 aangewys.

V.l.n.r.:  Divan Kotze en Zander Nel, (ondervoorsitters); CW du Plooy en Zoë Taljaard (voorsitters); Carla Pretorius en Chantoné Venter (ondervoorsitters)