Hoërskool Oosterlig is aangewys as die Top Hoërskool in die Ekurhuleni-Suid distrik

Hoërskool Oosterlig is op Dinsdag, 16 Maart 2021, aangewys as die beste hoërskool in Ekurhuleni-Suid.  Die distrik bestaan uit 64 hoërskole.  Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Ekurhuleni-Suid...

Read More