Leierskomitee – omgeeweek – GROOT SUKSES – Dankie aan al die personeel, ouers en leerlinge vir die bydraes. Nou kan ons weer gesinne help wat nie kos het nie.