9 Januarie 2019 – Dis ‘n nuwe jaar, nuwe planne en drome…en splinter nuwe graad 8’s. Ons is opgewonde hier by Oosterlig – baie welkom graad 8’s! Julle gaan Hoërskool Oosterlig sommer baie geniet!