~ Mieke Jutte

Op 21 en 22 April 2023 het verteenwoordigende Oosies hul talente op die verhoog ten toon gestel by die eerste uitdunronde van die ATKV-redenaarskompetisie en sonder huiwering het elke leerder die Oosie-naam hoog gehou.

Baie geluk aan die volgende leerders wat hulself en hul skool deurgepraat het na die semi-finaal wat op Saterdag, 13 Mei 2023, by Laerskool Concordia sal plaasvind:

Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal    Voorbereid

  • Gabrielle Wessels
  • Mieke Haasbroek

Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal          Voorbereid

  • Chanté Werner
  • Leri Kotze
  • Mieke Dippenaar
  • Mieke Jutte
  • Zoë Muller

Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal          Onvoorbereid

  • Mieke Jutte

Sterkte, Oosies, praat dat die spoeg spat!!!