OosterBeeld 2024 is hier!

Ons kyk terug op 2024 met trots en dankbaarheid vir al die hoogtepunte, prestasies en spesiale oomblikke wat ons saam ervaar het!

Baie dankie aan ons Oosies, ouers en personeel vir al die harde werk, toewyding en ondersteuning!