Jurie Pienaar Gr12
Ruben Calitz Gr 12
Arno Hatton- Jones (Home School)

Jurie Pienaar & Ruben Calitz het op 11 April President Verkenner eksamen geskryf. Oosies is trots op hulle met die slaag daarvan ✨🙌🏻👍🏻 HOU KOERS (Mev Adele Calitz is hul leier)

Hulle sal nog ń kamp in Julie bywoon en hierdeur sal hulle die President Verkenners toekenning kan ontvang. Hoogste toekenning aan skooliere vir die Voortrekkers. Hulle is deel van Baanbreker Voortrekkers in Boksburg.