Rianette van SaveTnet het kom kuier en vir die Oosies touwys gemaak oor die gevare van sosiale media. Vir Hoërskool Oosterlig is dit baie belangrik dat die leerlinge ingelig is en die regte besluite maak wat hul veiligheid en hul toekoms kan beïnvloed.
Baie dankie Rianette, saveTnet se webblad is http://www.savetnet.com/ indien julle meer wil uitvind!



