Graad 12: Top 10, eerste kwartaal 2023

Soos aangekondig Tweede Kwartaal 2023

~Mieke Dippenaar

Die eindeksamen kruip al hoe nader en spanningsvlakke bereik ‘n nuwe hoogtepunt. Dié jaar het aangebreek…die laaste jaar van hoërskool. Hierdie leerders ‘walked the walk and talked the talk’ en daarom bied elk van die top 10-leerders ‘n motiverende word aan hul mede-Oosies:

  1. Abigail Maritz: “My motivering is my toekoms, ek streef daarna om ‘n suksesvolle lewe te lei na skool en daarom wil ek tot die beste van my vermoë presteer.”
  2. Mariska Pitzer: “Ek daag myself uit om beter te presteer en my persoonlike doelwitte te bereik.”
  3. Kalista Ludick: “Wat my motiveer is die vreugde wat ek voel wanneer ek my doelwitte bereik het.”
  4. Kayleigh van der Merwe: “Die Here is my motivering, Hy is die Een wat vir my die wysheid gee en vir Wie ek mik om alle eer te gee.”
  5. Mieke Dippenaar: “Die lewe loop nie teen ‘n konstante kurwe nie, maar akademie bied stabiliteit en met prestasie het ek die vermoë om die konstante vind.”
  6. Jody Olifant: “Druk jouself, want niemand anders gaan dit vir jou doen nie.”
  7. William Reid: “Ek glo: Deur nou hard te werk sal jy jou drome, waarvan jy nog nie eens gedroom het nie, bewaarheid.”
  8. Chanté van Loggerenberg: “Ek het lankal reeds geleer mens kry nie waarvoor jy wens nie, eerder waarvoor jy werk.”
  9. Jean Bekker: “Wat my motiveer is om te weet dat teen die einde van die dag het ek my beste gelewer.”
  10. Christan Botha: “Ek doen my skoolwerk vir my toekoms en natuurlik om die Here te verheerlik.” 

Oosies, hierdie leerders staan voor aan die akademiese span. Neem hulle woorde ter harte en pas dit toe in jou daaglikse lewe. Geluk, matrieks! Julle is die ware akademiese boffins.

 

Klik op die foto om te vergroot.

  • Top 10 nommer 1: Abigail Maritz 90.29% 90.29%
  • Top 10 nommer 2: Mariska Pitzer 88.43% 88.43%
  • Top 10 nommer 3: Kalista Ludick 85.57% 85.57%
  • Top 10 nommer 4: Kayleign van der Merwe 85.14% 85.14%
  • Top 10 nommer 5: Mieke Dippenaar 84.25% 84.25%
  • Top 10 nommer 6: Jody Olifant 84.00% 84.00%
  • Top 10 nommer 7: William Reid 83.43% 83.43%
  • Top 10 nommer 8: Chanté van Loggerenberg 82.00% 82.00%
  • Top 10 nommer 9: Jean Bekker 81.86% 81.86%
  • Top 10 nommer 10: Christan Botha 80.86% 80.86%

Graad 11: Top 10, eerste kwartaal 2023

Soos aangekondig Tweede Kwartaal 2023

VREES…jou eerste gevoel wanneer jy by die hekke van ‘n nuwe skool instap. As ‘n graad-aggie is kwartaal een ‘n reuse uitdaging, gevul met ontgroeningsaktiwiteite. Akademiese druk is tasbaar en uitputting oorweldig jou. Daarom sê ons geluk aan die volgende leerders:

  • Top 10 nommer 1: Janelle Janse van Rensburg 89.86% 89.86%
  • Top 10 nommer 2: Juan de Villiers 88.86% 88.86%
  • Top 10 nommer 3: Danika Hattingh 88.43% 88.43%
  • Top 10 nommer 4: Megan Marais 86.14% 86.14%
  • Top 10 nommer 5: Angelique Oelofse 85.43% 85.43%
  • Top 10 nommer 6: Claira Dover 84.56% 84.56%
  • Top 10 nommer 7: Karla Schoombee 83.57% 83.57%
  • Top 10 nommer 7: Larissa Schutz 83.57% 83.57%
  • Top 10 nommer 9: Rocco Aldum 83.14% 83.14%
  • Top 10 nommer 10: Daniella Amos 83.00% 83.00%

Klik op die foto om te vergroot.

Graad 10: Top 10, eerste kwartaal 2023

Soos aangekondig Tweede Kwartaal 2023

Na ‘n besige graad 8-jaar kan jy uiteindelik diep asem haal. Die kollig verskuif na die nuwe graad-aggies, maar die akademiese druk word nou selfs meer uitdagend. Die vakkeusebrief steek kop uit en die stresvlakke styg. Geluk aan die volgende leerders:

Klik op die foto om te vergroot.

  • Top 10 nommer 1: Karli Ferreira 92.00% 92.00%
  • Top 10 nommer 2: Fanie du Plooy 89.50% 89.50%
  • Top 10 nommer 3: Ancel du Bruyn 89.00% 89.00%
  • Top 10 nommer 4: Clarissa Venter 87.86% 87.86%
  • Top 10 nommer 5: Casey Venter 87.00% 87.00%
  • Top 10 nommer 6: Kayla van Daalen 86.14% 86.14%
  • Top 10 nommer 7: Emma Hatton-Jones 85.43% 85.43%
  • Top 10 nommer 8: Lehandi Steyn 84.86% 84.86%
  • Top 10 nommer 9: Leri Kotzé 81.57% 81.57%
  • Top 10 nommer 10: Zeanell Jankowitz 81.29% 81.29%

Graad 9: Top 10, eerste kwartaal 2023

Soos aangekondig Tweede Kwartaal 2023

Die senior fase is beslis ‘n akademiese aanpassing. Vakkeuses is ingedien en die moeilikheidsvlak neem toe. Geluk aan die volgende leerders:

  • Top 10 nommer 1: Kyle Desmore 88.56% 88.56%
  • Top 10 nommer 2: Darius Hatting 85.44% 85.44%
  • Top 10 nommer 3: Carla Aldum 83.78% 83.78%
  • Top 10 nommer 4: Chloë Trollip 83.22% 83.22%
  • Top 10 nommer 5: Chloë Theron 82.67% 82.67%
  • Top 10 nommer 6: AJ Holtzhauzen 82.00% 82.00%
  • Top 10 nommer 7: Avonique van Rooyen 81.89% 81.89%
  • Top 10 nommer 8: Melieke Redelinghuys 81.11% 81.11%
  • Top 10 nommer 9: Ilzé-Marie van der Walt 81.00% 81.00%
  • Top 10 nommer 10: Amelda Richards 80.56% 80.56%

Klik op die foto om te vergroot.

Graad 8: Top 10, eerste kwartaal 2023

Soos aangekondig Tweede Kwartaal 2023

Vakveranderingvorms word voltooi, want Wiskunde en Fisiese Wetenskap is beslis nie ‘n kat om sonder handskoene aan te pak nie. Verder word die werklading net meer, toets-ure word langer, opstuurpunte maak bang en die moeilikste akademiese jaar skok almal. Hartlik geluk aan die volgende leerders:

Klik op die foto om te vergroot.

  • Top 10 nommer 1: Gabrielle Wessels 94.44% 94.44%
  • Top 10 nommer 2: Leah Jordaan 88.11% 88.11%
  • Top 10 nommer 3: Ilze du Plessis 86.44% 86.44%
  • Top 10 nommer 3: Klarissa Taljaard 86.44% 86.44%
  • Top 10 nommer 5: Larissa Lombard 86.22% 86.22%
  • Top 10 nommer 6: Ruan Venter 86.00% 86.00%
  • Top 10 nommer 7: Aunzel Breedt 84.56% 84.56%
  • Top 10 nommer 8: Dewandé Smit 84.33% 84.33%
  • Top 10 nommer 9: Nykeisha Wilters 84.11% 84.11%
  • Top 10 nommer 10: Minka Grobler 82.22% 82.22%

Akademie is dalk elke leerder se achilleshiel, maar ‘n plek op die Top 10 is iets om na te streef.

“Sometimes the smallest step in the right direction

ends up being the biggest step of your life”

-Naeem Callaway

Neem daardie eerste stap na sukses en wie weet, miskien is JY die een wat die wêreld gaan verander.