Ulrich deur na die SA-kampioenskappe Mar 9, 2023 | Atletiek, Sport, Sport Oosterlig, Suid Afrika | 0 | Mooi so Ulrich! Ons is so trots op Ulrich de Swardt. Ulrich het deurgedring na die SA-kampioenskappe. Hy neem deel in hoogspriong. Die kampioenskappe vind vanaf 2 – 5 April plaas.